
Die geskrewe geskiedenis van Suid-Afrika begin op 6 April 1652 toe 'n verversingstasie by die Kaap van Goeie Hoop deur Jan van Riebeeck namens die Verenigde Oos-Indiese Maatskappy gevestig is. Wat hulle hier gevind het was geen universiteite, geen biblioteke, geen tegnologie en geen kultuur. Hulle het 'n mensdom hier ontmoet genaamd die Koi San, wat op die brink van die oermens gevestig was. Dié antieke mensdom het op daardie stadium nog nie eers die wiel ontdek nie. In die Kaap was geen sien van enige ander beskawings behalwe die Koi San. Vir die grootste deel van die 17de en 18de eeue was die vestiging, wat stadig aan die uitbrei was, 'n Nederlandse besitting. Die Nederlandse setlaars het uiteindelik naby die Visrivier met die Xhosas, wat besig was om in 'n suidwestelike rigting uit te brei, in aanraking gekom. Ook hulle was 'n baie primitiewe en selde beskaafde nomadiese trekvolk wat in hulle beslag geen form van ontwikkeling of tegnologie gehad het, behalwe die vorm van ystertydperk tipe assegaaie nie. Ook hulle het nie die wiel al uitgevind nie en was afhanklik van die spies en die assegaai op oorlewing.

No comments:
Post a Comment